5-6 Wie in die hemel of op die aardeis soos die Here ons God,wat hoog woon en hier onder alles sien?
7 Die geringe help Hy op uit die stof,die arme laat Hy van die ashoop af opstaan
8 om hom by vernames te laat sit,by die vernames van sy volk.
9 Aan die kinderlose skenk Hy 'n huisgesin,sy word 'n gelukkige moeder van kinders.Prys die Here!