11 maar Hy stel prys op dié wat Hom dien,dié wat hulle hoop vestig op sy trou.
12 Loof die Here, Jerusalem,prys jou God, Sion!
13 Hy het die sluitbalke van jou poorte sterk gemaak,jou inwoners geseën,
14 Hy het in jou grondgebied vrede gegee,jou met die beste graan gevoed.
15 As Hy die aarde 'n bevel gee,word dit vinnig uitgevoer.
16 Hy gee sneeu so wit soos wol,Hy strooi ryp uit soos as,
17 Hy laat dit haelstene reën.Wie is bestand teen die koue wat Hy stuur?