Psalms 17:1 AFR83

1 'n Gebed van Dawid.Luister tog, Here, na my regverdige saak,let op my hulpgeroep.Hoor tog die gebed wat ek in alle opregtheid bid.

Lees volledige hoofstuk Psalms 17

Kyk Psalms 17:1 in konteks