11 Wees U my genadig, Here, en laat my hier opstaan,dat ek aan hulle kan doen wat hulle aan my gedoen het.
12 Dit weet ek: U het my lief,my vyand sal nie oor my triomfeer nie.
13 Ek is onskuldig, U hou my vasen laat my altyd by U bly.
14 Aan die Here, die God van Israel,kom die lof toe tot in die allerverste toekoms.Amen, ja, amen.