18 want as hulle sterf, neem hulle niks saam nie;hulle besittings sal hulle nie volg nie.
19 Al verlustig 'n mens hom in 'n voorspoedige lewe,en al prys die mense hom omdat dit met hom goed gaan,
20 soos sy voorvaders sal ook hy moet sterween hy sal die lig nooit weer sien nie.
21 Die mens wat met weelde en al 'n dwaas bly,is soos 'n dier wat vergaan.