4 My mond gaan suiwer wysheid praat;wat ek gaan sê, sal van insig getuig,
5 want ek hoor 'n woord wat my wysheid geeen terwyl ek op die lier speel, wil ek 'n geheimenis verklaar.
6 Waarom sou ek my in moeilike tye kwelas ek bedreig word deur die onreg van bedrieërs,
7 van mense wat net op hulle besittings vertrouen met hulle groot rykdom spog?
8 Een mens kan tog nie 'n ander loskoop van die dooden aan God 'n losprys vir hom betaal nie?
9 Die prys vir 'n mens se lewe is te hoog.Wat hy kan betaal, sal nooit genoeg wees
10 dat hy vir altyd sal leween die dood nooit sal smaak nie.