1 Vir die koorleier: met fluitspel. 'n Gedig van Dawid.
2 Die dwaas dink daar is geen God nie.Dwase mense vernietig alles;wat hulle doen, is 'n gruwel vir God.Daar is nie een wat goed doen nie.
3 Van die hemel af kyk God die mense deurom te sien of daar één verstandige is,één wat na die wil van God vra.
4 Almal het afgedwaal,die laaste een het ontaard,daar is niemand wat goed doen nie,selfs nie één nie.