1 Vir die koorleier: met snarespel. 'n Gedig van Dawid.
2 Hoor my gebed, o God,moet tog nie onverskillig staan teenoor my smeking nie.
3 Luister na my gebed en antwoord my:my sorge gee my geen rus nie.Ek is hewig ontsteld
4 oor die dreigemente van my vyandeen oor die druk van slegte mense op my.Hulle wil my met onreg breek;verwoed stook hulle vyandskap teen my.
5 My hart krimp inmekaar in my,doodsangs oorval my,