1 Vir die koorleier: op die wysie van “Die duif in die hoë bome”. Van Dawid. 'n Gedig, na aanleiding daarvan dat die Filistyne hom in Gat gevange geneem het.
Lees volledige hoofstuk Psalms 56
Kyk Psalms 56:1 in konteks