5 Ek sal U my lewe lank loof,my hande ophef om u Naam te prys.
6 Soos elke keer wanneer ek u goeie gawes geniet,sal ek U altyd roem met jubelende mond.
7 As ek aan U dink op my bed,oor U peins in die nag, dan weet ek:
8 U is vir my 'n hulp,en dan juig ek oor die beskerming onder u vleuels.
9 Ek bly altyd naby U,u hand ondersteun my.
10 Maar hierdie mense wat my ondergang soek,mag hulle wegsink in die dieptes van die aarde!
11 Mag hulle aan die swaard oorgegee worden aas vir die jakkalse word!