11 U maak die ploegvore vol water en die kluite nat,U laat hulle sag word van die reëns,U laat alles welig groei.
12 U kroon die jaar met u goeie gawes.Waar U ook gaan, is daar oorvloed!
13 Daar is volop weiding in die woestyn;die bulte juig,
14 die velde wemel van die kleinvee,die vlaktes staan vol koring;hulle juig en hulle sing.