3 sodat sy dade oor die wêreld heen bekend mag word,sy reddende krag onder alle nasies.
4 Mag die volke U loof, o God,mag al die volke U loof!
5 Mag die nasies bly wees en jubelomdat U hulle regverdig regeeren hulle op die aarde lei. Sela
6 Mag die volke U loof, o God,mag al die volke U loof!
7 Die land het sy oes gelewer.God, ons God, het ons geseën.
8 God het ons geseën.Die mense op die hele aarde moet Hom eer.