27 want hulle vervolg hom wat swaar deur U getref isen verlustig hulle in die pyn van hom wat deur U deurboor is.
28 Reken ook dít by hulle skuldsodat hulle nie vrygespreek word nie!
29 Skrap hulle name uit die boek van die lewedat dit nie saam met dié van die regverdiges opgeskryf staan nie!
30 Ek is 'n hulpelose mens, vol pyn,maar U, o God, sal my red en my beskerm.
31 Dan sal ek die Naam van God besing,Hom met 'n danklied prys.
32 So 'n offer is vir die Here verkieslikeras selfs 'n volmaakte offerdier.
33 Die verdruktes sal my lied hoor en bly wees,dié wat by God hulp soek, sal moed skep,