12 Dit is hoe die goddelose mense is!So gaan hulle ongehinderd voort om rykdom op te hoop!
13 Dat ek die kwaad vermy heten met 'n eed my onskuld verklaar het,het dus niks gehelp nie,
14 want elke nuwe dag het vir my teenslae gebringen elke nuwe môre straf.
15 Maar as ek so sou aanhou praat,sou ek dié verloën wat aan U behoort.
16 Daarom het ek diep nagedink om dit te verstaanen was dit vir my bitter moeilik
17 totdat ek in die heiligdom van God ingegaanen besef het wat die uiteinde van die goddeloses is.
18 U laat hulle op gladde plekke loop,U laat hulle ondergaan deur hulle eie geknoei.