7 In die weelde van hulle voorspoedmatig hulle hulle enigiets aan;
8 smalend stook hulle kwaad,hooghartig dreig hulle met geweld.
9 Hulle laster teen die hemelen beledig links en regs op die aarde.
10 Tog hang die volk hulle aanen drink gretig hulle woorde in.
11 Hulle vra: “Hoe sal God dit uitvind?Hoe sal die Allerhoogste dit weet?”
12 Dit is hoe die goddelose mense is!So gaan hulle ongehinderd voort om rykdom op te hoop!
13 Dat ek die kwaad vermy heten met 'n eed my onskuld verklaar het,het dus niks gehelp nie,