16 Hy het water uit die rots laat stroom,dit soos riviere laat vloei.
17 Maar hulle het aangehou om teen Hom te sondig;in die woestyn het hulle teen die Allerhoogste in opstand gekom.
18 Hulle het God getarttoe hulle kos gevra het na eie smaak
19 en God uitgedaag het:“Kan God hier in die woestyn kos gee?
20 Hy het wel teen 'n rots laat slaanen die waters het gevloei,spruite het gestroom;maar sou Hy ook brood kon geeen vleis aan sy volk kon voorsit?”
21 Toe die Here dit hoor,het Hy kwaad geword;Hy het 'n vuur teen Jakob laat ontbrand,teen Israel sy toorn laat woed
22 omdat hulle nie op God vertrou heten op sy hulp staat gemaak het nie.