22 omdat hulle nie op God vertrou heten op sy hulp staat gemaak het nie.
23 Hy het die wolke daarbo gebieden die deure van die hemel oopgemaak:
24 Hy het manna op hulle laat reën,uit die hemel kos aan hulle gegee om te eet.
25 Van hierdie brood uit die hemel het elkeen geëet.God het vir hulle oorgenoeg kos gestuur.
26 Hy het die oostewind laat opsteeken deur sy krag die suidewind laat waai.
27 Soos sandkorrels, so baie voëls het Hy op hulle laat reën,voëls so volop soos die sand van die see.
28 Hy het dit in die kamprondom hulle tente laat val.