6 sodat die volgende geslag dit kan weeten die kinders wat nog gebore sal word,dit weer aan húlle kinders kan vertel.
7 So sal hulle dan op God vertrouen nie vergeet wat Hy gedoen het nie,maar gehoorsaam wees aan wat Hy beveel het
8 en nie wees soos die voorvaders nie.Dié was 'n opstandige en ongehoorsame volk,'n onbestendige geslag wat nie aan God getrou was nie.
9 Die Efraimiete was goed gewapen en bedrewe met die boog,maar toe die geveg begin, het hulle gevlug.
10 Hulle het die verbond met God nie gehou nie,en geweier om te lewe soos Hy hulle geleer het.
11 Hulle het vergeet van sy werke,van die wonderdade wat Hy hulle laat sien het.
12 Voor die oë van hulle voorvaders het Hy wonders gedoenin Egipte, in die veld by Soan.