1 Hy wat by die Allerhoogste skuiling vinden die beskerming van die Almagtige geniet,
2 hy sê vir die Here:“U is my toevlug en my veilige vesting,my God op wie ek vertrou.”
3 Dit is Hy wat jou uit die voëlvanger se wip houen jou bewaar van dodelike siekte.
4 Hy beskut jou onder sy vleuelsen is vir jou 'n veilige skuilplek.Sy trou beskerm jou aan alle kante.
5 Jy hoef nie bang te wees vir gevaar in die nagof vir aanvalle oordag,