1 Here, God wat onreg straf,U wat onreg straf, verskyn tog!
2 Kom, Regter van die aarde,reken af met die mense wat hulle teen U verhef.
3 Hoe lank, Here,hoe lank sal die goddeloses hulle nog verlustigin die leed van ander mense?
4 Hulle kook oor van vermetelheid;almal wat onreg doen, spog daarmee.
5 Hulle vertrap u volk, Here,hulle verdruk die volk wat aan U behoort;
6 hulle vermoor weduwees en vreemdelinge,hulle maak weeskinders dood