6 o julle, nageslag van Avraham, Sy dienskneg, julle seuns van Ya’akov, Sy gekose!
7 Hy is יהוה,ons God; Sy oordele is oor die hele aarde.
8 Hy het Sy verbond vir ewig onthou, die woord wat Hy beveel het vir ’n duisend geslagte,Rom 9:7
9 want Hy het Sy verbond met Avraham gesluit en Sy ede met Yitz’gak
10 en dieselfde aan Ya’akov as ’n wet bevestig en aan Yisra’el as ’n ewige verbond,Gen 13:15; Gen 15:18; Hand 7:5
11 met die woorde: “Aan jou sal Ek die land Kena’an gee, die aangewese deel van jou erfenis,”
12 toe hulle maar ’n paar mense in getal was, ja, baie min en vreemdelinge daarin.