1 ’n Lied vir die opgaan na die feeste; van Dawid. Let op, hoe goed en hoe aangenaam is dit vir broers om saam te wees in eenheid!
2 Dit is soos die kosbare olie op die kop en op die baard, die baard van Aharon, wat afloop op die kraag van sy kleed,
3 soos die dou van Hermon wat val op die berg van Tziyon, want daar het יהוה die seën beveel, die lewe vir ewig!