1 ’n Lied vir die opgaan na die feeste. In my benoudheid het Ek uitgeroep na יהוה en Hy het my gehoor.
2 Bevry my lewe, o יהוה, van valse lippe en tonge wat mislei!
3 Wat sal Hy vir jou gee of wat sal vir jou bygevoeg word, o tong wat mislei?
4 Die pyle van die magtige manne is skerp, hulle is soos warm kole van eike.