5 Laat hulle wat Tziyon haat, beskaamd staan en terugdraai.
6 Laat hulle wees soos gras op die dakke wat uittrek en verdroog as die wind dit tref,
7 waarmee die maaier nie sy hand vul nie en die gerwebinder nie sy arm nie.”
8 Ook sê die wat verbygaan nie: “Die seën van יהוה oor julle! Ons seën julle in die Karakter en Outoriteit (Naam) van יהוה,” nie.