22 as ’n erfenis aan Yisra’el, Sy dienskneg, want Sy liefdevolle goedheid duur vir ewig;
23 wat ons in ons vernedering onthou het, want Sy liefdevolle goedheid duur vir ewig
24 en ons van ons vyande gered het, want Sy liefdevolle goedheid duur vir ewig;
25 wat kos gee vir alle vlees, want Sy liefdevolle goedheid duur vir ewig.
26 O, loof die God wat in die hemele is met uitgestrekte hande, want Sy liefdevolle goedheid duur vir ewig.