8 die son om te heers oor die dag, want Sy liefdevolle goedheid duur vir ewig;
9 die maan en sterre om te heers oor die nag, want Sy liefdevolle goedheid duur vir ewig;
10 Hy wat die eersgeborenes van die Mitzrayiete getref het, want Sy liefdevolle goedheid duur vir ewig;
11 Yisra’el tussen hulle uit gebring het, want Sy liefdevolle goedheid duur vir ewig;
12 met ’n sterk hand en met ’n uitgestrekte arm, want Sy liefdevolle goedheid duur vir ewig;
13 Hy wat die Sufsee in dele verdeel het, want Sy liefdevolle goedheid duur vir ewig
14 en Yisra’el deur dit laat gaan het, want Sy liefdevolle goedheid duur vir ewig,