6 In my benoudheid het ek יהוה aangeroep en tot my God geroep om hulp; Hy het my stem vanuit Sy tempel gehoor en my hulpgeroep het voor Hom gekom, in Sy ore.
7 Toe het die aarde geskud en gebewe; die fondamente van die berge het gesidder en is geskud omdat Hy kwaad was.
8 Rook het uit Sy toorn uit opgegaan en ’n vuur vanaf Sy gesig en kole is daardeur verteer.
9 Hy het ook die hemele neergebuig en afgekom met dik donkerte onder Sy voete.Yeg 1:4-28 en gevlieg; voortgesnel op die vlerke van die wind.
10 Hy het op gérubs gery
11 Hy het duisternis Sy bedekking gemaak; Sy pawiljoen rondom Hom was duisternis van waters; dik wolke in die lug.
12 Vanuit die helderheid van Sy skaduwee het Sy dik wolke haelstene en kole van vuur gereën.Iyov 37:4; Ps 29:3-9