25 Laat hulle nie in hul verstand, wil en emosie sê: “Ons het van hom ontslae geraak en hom begrawe,” nie.
26 Laat hulle wat my boosheid toewens beskaamd staan en in verwarring gebring word; laat hulle wat hulself bo my oplig, met skande en oneer beklee word!
27 Laat hulle wat bly is oor my oorwinning sing van vreugde en bly wees; ja, laat hulle voortdurend sê: “Groot is יהוה wat bly is oor die vrede van Sy dienskneg!”
28 My tong sal U regverdigheid heeldag lank verkondig en U loof en prys.Rom 3:18