20 Jy sit en praat teen jou broer, jy beskinder die seun van jou eie moeder.
21 Al hierdie dinge het jy gedoen en Ek het stilgebly. Jy dink Ek is net soos jy! Ek gaan jou straf en die sondes voor jou oë regmaak.
22 Nou moet julle wat God vergeet dít verstaan sodat jy nie vergruis word sonder iemand wat bevry nie.Rom 1:25
23 Wie ook al ’n dankoffer bring, loof en eer My en aan hom sal Ek die pad van verlossing van God wys.”