18 U het hulle deel aangestel volgens hulle misleiding; U het hulle neergegooi toe hulle hulself opgelig het.
19 Hoe word hulle nie in ’n oomblik in verlatenheid gebring nie. Hulle word heeltemal verteer deur verskrikkinge!
20 Soos een wat wakker word uit ’n droom, o יהוה, so sal U hulle afgodery verag!
21 So was my verstand, wil en emosie gegrief en my gewete het my gepla.
22 Ek was dwaas en onkundig; ek was soos ’n dier voor U.
23 U sal my troos met U raad en my lei volgens U eer.
24 Wie het ek buiten U in die hemel en wie het ek op aarde begeer buiten U?