16 Dit is met vuur verbrand, dit is afgekap; hulle sterf weens die teregwysing van U Teenwoordigheid.
17 Laat U regterhand wees oor die man en die seun van ’n mens wat U vir Uself sterk gemaak het.
18 Ons sal nie van U af teruggaan nie; herstel ons en ons sal U Naam (Karakter en Outoriteit) aanroep.
19 Lei ons weer, o יהוה, God van die leërmagte, laat U gesig skyn en ons sal gered word.