20 Staan op, יהוה, laat die mens nie seëvier nie; laat die nasies in U Teenwoordigheid geoordeel word! 21 Stel vir hulle ’n wetgewer aan, יהוה sodat die nasies kan weet dat hulle maar net mense is!
Lees volledige hoofstuk Psalms 9
Kyk Psalms 9:20 in konteks