1 O יהוה, waarom staan U so ver weg en hou U omgee terug in tye van moeilikheid?
2 <.10:2 In trots vervolg die wetsoortreder die geteisterde. Laat hulle vasgevang word in die komplotte wat hulle uitgedink het,
3 want die wetsoortreder praat groot oor die begeerte van sy verstand, wil en emosie en die gierige vloek en verag יהוה.
4 Die wetsoortreder, in sy hoogmoed, soek Hom nie en daar is geen god in al sy gedagtes nie.
5 Sy lewenswyses is altyd voorspoedig; U oordele is daar bo, buite sy sig; wat al sy teëstanders betref: hy verag hulle.